Huis Inligting Oor Ons Fasiliteite Produkte Kontak Ons
FOTOGRAWE: Su-Mari Bothma en Hannelie Steyn

 CLICK FOR ENGLISH

Volg ons op Facebook



Ons GPS Koördinate is: 26  41  04  8  |  22  40  21  4                          EPOS:   pieter@oppiknoppi.co.za

PIETER  083 265 4729  /   TANIA  073 236 9933   
Huis Inligting Oor Ons Fasiliteite Produkte Kontak Ons

BLOK A

SPRINGBOK

Dubbelbed en enkelbed 

Lugversorger

Eie badkamer

Handoeke/beddegoed/seep

Ketel en koffie

GEMSBOK

Dubbelbed en dubbeldekker bedjies

Lugversorger

Eie badkamer

Handoeke/beddegoed/seep

Ketel en koffie

ELAND

3 x ¾ beddens 

Lugversorger

Eie badkamer

Handoeke/beddegoed/seep

Ketel en koffie

FASILITEITE

GERIEWE EN DIENSTE


Vol toegeruste kombuis, yskas, mikrogolf, DStv,sitkamer,dartboard, binnebraai

Daar is ook ‘n ekstra kombuisie en ‘n badkamer.Dan die groot lapa, waar almal saam kan kuier en rugby kyk – DSTV  ‘n vol toegeruste kombuis, maar om die kamp gevoel te kry is daar ook ‘n buite braai waar die meeste lag en gesels tot ver in die Kalahari gehoor kan word. In die warm dae is daar ‘n “splash pool” om af te koel.

GROOT KUIER LAPA

BLOK B

KLEIN LAPA

Dubbelbed

Dakwaaier

Sitkamer en kombuis 

Handoeke/beddegoed/seep

Ketel en koffie

KUDU

Dubbelbed

Dakwaaier

Ekstra bed kan ingesit word

Handoeke/beddegoed/seep

Ketel en koffie

Yskas/mikrogolf/toegeruste kombuis


VLAKVARK

Dubbelbed

Dakwaaier

Eie badkamer

Handoeke/beddegoed/seep

Ketel en koffie/Tee

Location en Klimaat

Ons is gelee 140 km op die McCarthys Rest  grenspos  pad vanaf Kuruman. Van Black Rock af 60 Km op die linker kant, daar is pad aanwysings.Gps coordinate is op die ou website. Asook die kaart of as jy ‘n beter kaart het is dit ook reg.Ons winters is van Mei tot Augustus en die temperature in die dag tot 25 grade en daal in die nag na 2 grade toe. In die somer is die dae warm asook in die aande, die temperatuur is russen 20 grade en 50 grade. Ons het ‘n somer reenval. Die Kgalagadi Transfrontier Park is located in die Noord Kaap

ONS MISSIE

Dit is ons missie om ‘n goeie diens en skoon geriewe te bied vir ons gaste

Copyright ©  Oppiknoppi 2017  -  Design by C-Tech Computers Kuruman


NUWE BYVOEGING:: DIE PLAASHUIS